Harold Lloyd

Harold Lloyd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1893-04-20)20 April 1893
Sterfte 8 Maart 1971 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Harold Lloyd Jr.
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1913–1963
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harold Lloyd (20 April 1893 – 8 Maart 1971) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Safety Last! (1923), The Freshman (1925), Speedy (1928), en The Sin of Harold Diddlebock (1947).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy